top of page
Swaa dra
Gaireyah Fredericks
Bladsy 15 · Uittreksel uit die openingsstrofe
Salaam, Mammie, ek hettie koue handles van jou kis geklou
ennie
gewig van jou begrafnis gevoel – ’n swaate wat lank by my sal bly
stappie-ve-stappie vorentoe volg ôs amal dieselle direction
amal anne kant, dra ôsie gewig innie liêwe tesame
[…]
bottom of page

