Boekbekendstelling: AfvlerkMens deur Grant Jefthas (16 Desember 2026)
2 days ago
1 min read

Minimal Press en die Breytenbach Sentrum nooi jou na die bekendstelling van AfvlerkMens, die digbundel van Grant Jefthas. Grant is in gesprek met Remona Voges.
Hersien. Herleef. Hergebore.
Besonderhede
Datum: Woensdag 16 Desember 2026
Tyd: 14:30 vir 15:00
Plek: Breytenbach Sentrum, Burgerstraat 14, Wellington
Bevestig bywoning: teen 16 November 2026 by 073 791 8702
Boeke sal te koop wees en verversings sal bedien word.
Ter liefdevolle herinnering aan Jonathan Arries.

Comments